Doxa Deo Meyersdal het ‘n passievolle dansbediening wat klasse aanbied in ‘n verskeidenheid dans-style.

indien jy belangstel om deel te word van ons dans-bediening kontak gerus vir Leandri Rossouw by [email protected]