Johann Cloete - December 26, 2021

Klim in die storie in

Die Kersverhaal is 'n onwaarskynlike storie van die geboorte van 'n Koning onder walglike omstandighede. die feit is, jy is ingesluit in hierdie storie.

From Reeks: "Oop Tema Sondae"

Daar is 'n paar Sondae per jaar wat ons 'n breuk vat van ons gereelde preekreekse, alle preke vir hierdie Sondae is hier te vinde.

More From "Oop Tema Sondae"

Powered by Series Engine

Praat met Ons