Johann Cloete - July 18, 2021

Friends - Week 3

From Reeks: "Friends"

'Friends' is 'n reeks wat gaan oor omgee vir mekaar, die Bybel praat oor en oor, oor die feit dat ons as volgelinge van Christus moet omsien na mekaar en mekaar liefhet, in hierdie tyd waarin ons leef is daar min dinge wat so ons harte rustig maak soos die liefde van medegelowiges.

More Boodskappe from Johann Cloete...

Powered by Series Engine

Praat met Ons