Fusion is ons tienerbeweging wat droom om te sien dat elke tiener in ons stad ‘n “City Changer” sal wees. Ons is passievol oor ons skole en ook oor alles wat by Fusion byeenkomste gebeur. Ons bedien weekliks by ons Hoërskole in ons onmiddelike omgewing en hou ook weeklikse byeenkomste op Vrydae 18:00 – 20:00 en Sondae 10:00 tydens die oggenddienste.

     Facebook:   Fusion Lyttelton

     Instagram:  fusion_lyttelton

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap