Willem Gouws - October 23, 2022

Family on Mission 2

From Reeks: "Family On Mission"

Ons glo dat kerk meer is as net 'n Sondagdiens, Die Woord leer ons dat kerk 'n Familie op Missie is. Soos ons kyk na die doel, strategie, missie en funksie van kerk, groei ons oortuiging en begrip daarvan. Ons vertrekpunt van kerk is 'n goeie fondasie van verhouding met die Here - Die Mense van die Here, Die Woord van die Here en die Gees van die Here wat ons bemagtig om ons roeping uit te leef. Doxa Deo glo in “City Changers” – dit is elkeen van ons wat ons roeping in ons wêreld uitleef. Ons glo dat individue stadstransformasie in elke area van ons samelewing sal bewerkstellig. Sluit by ons aan in die volgende 8 weke terwyl ons stappe vorentoe neem in hoe ons ons missie as 'n kerk, Jesus-volgelinge en 'n familie van gelowiges aanpak.

More From "Family On Mission"

Powered by Series Engine

Praat met Ons