Groepe

Doxa Deo se hartklop is om stede te sien verander na plekke waar God heers.

Ons glo dat God ‘n spesiale plan vir ons stad het en dat Hy gewone mense op uitsonderlike maniere gebruik om Sy glorie en liefde te reflekteer.

Doxa Deo moedig ons “City Changers” aan om hul stede te beïnvloed. Groepslewe speel ‘n baie belangrike rol hierin. Dit skep nie net ‘n platform vir
betekenisvolle verhoudings, ondersteuning en geestelike groei nie, maar deur middel van groepslewe kan ons ook ‘n impak hê op ons stad.

Familie is vir ons ‘n groot waarde en een van die areas waar dit uitdrukking vind is by ons groeplewe. Dit is hier waar jy jou lewe deel en mekaar ondersteun as ook uitdaag om te groei in elke aspek van lewe.

Ek wil behoort

Vul die vorm in as jy graag by ‘n groep wil inskakel.

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap