Fusion

Die definisie van die woord ‘Fusion’ is die proses om twee elemente saam te voeg om ‘n enkele entiteit te vorm. Dit is dan ook ons hart by ons tienerbediening, om te sien dat ons tieners in ‘n intieme, nou-vervlegte verhouding met God sal leef en so hul roeping as ‘City Changers’ sal uitleef.

Tieners het ‘n behoefte vir goeie rolmodelle, behalwe hul ouers en daarom skep ons geleentheid vir jong volwassenes om betrokke te raak by hierdie bediening.

 

Ons is passievol oor ons skole en bedien weekliks by ons Hoërskole in ons onmiddelike omgewing.

 

Ons kuier Sondae 8:00 en 10:00 tydens die oggenddienste in ons Fusion lokaal. Vrydae aande  18:00 is ons jeugdiens.

 

Kontak Informasie

Fusion Tieners

Linden Knoetze
[email protected]

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Cornelia Pienaar: [email protected]

Praat met Ons