Ons glo dat ons aanbiddingsbelewenis saam met die kunste in al sy uitdrukkings, ‘n lewensveranderende impak in ons stad kan maak.

Dit is ons begeerte om God passievol in Gees en in Waarheid te aanbid. Daarom het ons ’n aanbiddingspan wat hulle gawes en talente gebruik om aanbidding te fasiliteer as ‘n tyd waar ons vrylik ons liefde vir God, toewyding aan Hom, en ons intieme verhouding met Hom kan uitbeeld.

Jy kan betrokke raak in die volgende areas:
– musikant,
– sanger,
– klankoperateur,
– multi-media
– verhoog bestuur.

Ons oefentye is Donderdag aande 19:00-21:30 by ons Lyttelton Kantore.

Praat Met Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap