Ons glo in die volgende generasie. Ons wil n generasie sien wat hulle identiteit in Christus vind en uitgaan om hulle wereld te verander. Ons kom bymekaar 09:00 Sondae tydens ons feesdiens.

T.R.E.E
Transforming Educational Environment

Hoekom Skole?

Ons sien die opvoedkunde as een van die hoof areas waar ons transformasie kan sien in ons stad. Ons vat hande met die TREE beweging om ‘n impak te hê in ons skole deur hulle te bedien op 5 vlakke.
  • Hoofde
  • Personeel
  • Beheerliggaam
  • Ouers
  • Kinders
Raak
Betrokke

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap