Doxa Deo Linden Manne wil sien hoe mans van alle ouderdomme, kulture en agtergronde leef vir iets groter as hulle self. Ons kom bymekaar om mekaar te inspireer om ‘n lewe van outoriteit te leef. Ons impakteer ons werksplekke, sport klubs en families terwyl ons, ons wêreld verander.

Forged

Proverbs 27:17 As iron sharpens iron, so one person sharpens another.

In ons mannegroepe ontdek ons, ons identiteit in Christus. Ons skep n omgewing waar manne mekaar kan ondersteun en slyp om City Changers te kan wees.

Donderdae-oggende @06:00

Skakel onder in

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap

I am text block. Click edit button to change this text. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.