“We are a Women’s Ministry with a mission from God – To nurture, to love, to inspire… and to cherish the uncherished.”
“You’ll be known as those who can fix anything, restore old ruins, rebuild and renovate, make the community liveable again.”
(Is 58:6-12)

Hier is ‘n paar van ons geleenthede spesiaal vir jou:

Cherish Groups/mentoring

Daar is verskeie vroue groepe wat deur die week bymekaar kom.

Cherish Woord

Tydens hierdie geleenthede word daar Bybelstudie gedoen oor verskeie onderwerpe

Cherish Events

Cherish bied ook gereeld vroueaande aan met uitmuntende sprekers en passievolle aanbidding.

 

As jy deel wil raak van ‘n vroue-groep, bybelstudiegroep of enige ander navraag het, kontak vir Geraldine

Kontak Ons

Kontak gerus vir Geraldine by [email protected] vir meer inligting of skakel die kantoor by 021 987 1275

Book your tickets