Huis Thembiso

 “House of Thembiso (Promise in Xhosa) is a Place of Safety or Halfway Home for babies up to the age of 12 months. We welcome support from volunteers. 

Thembiso started in February 2007 by Doxa Deo Langeberg to make a difference in the lives of children with special needs. Up to date we have cared for 167 babies at Thembiso. They either received forever parents or where placed into foster care.”

Indien jy by hierdie projek wil betrokke raak kontak gerus die babahuis by [email protected] of skakel 021 988 9567.

Vir die nuutste nuus en benodighede gaan gerus na die facebook blad:

https://www.facebook.com/HouseOfThembiso

Hope

HOPE – Help Our People Eat. Ons het ‘n hart vir gesinne in nood. Hierdie is ‘n deurlopende kampus projek waar ons klere asook enige nie-bederfbare voedselprodukte insamel om sodoende gesinne en individue te kan help.

Met jou bydrae kan ons nog meer gesinne help. Enige nie bederfbare voedselprodukte is welkom en kan deur die week tussen 08:00-16:30 by die kantoor afgelaai word.

Indien jy by hierdie projek betrokke wil raak kontak gerus vir Garth Langeveld by [email protected] of op 072 453 8339

F.A.T

F.A.T- Faithful, Available and Teachable.

Ons Storie In 2012, Piet van der Westhuizen started a new alternative training program in Fisantekraal. The program provides a platform for kids to learn, grow, build character and enjoy themselves in an exciting environment of healthy competition . Character building of High School boys with Jesus Christ as the role model. With the use of pedal cars, we strife to set and be a good example to them.”

 

Ons Visie: “Revival of Fisantekraal is one of our key prayers. We want to see Fisantekraal as a place where everyone will look beyond the superficial problems and needs and see the hearts of its people. The FAT-program starts with the kids, but ultimately the whole family needs to be reached by the love of Christ – for His heart goes out to the broken-hearted and He passionately loves all. We want to see this love lavished and people flourish.”

Kontak gerus vir Piet van der Westhuizen indien jy hier wil betrokke raak :

[email protected]

Tel: 021 979 4737
Cell: 082 450 4118

http://co-imp.wix.com/pedalcars

https://www.facebook.com/FATpedalcars

 

Olympians Social Development

TREE

“TREE (TRansforming the Educational Environment) is a movement where various people take responsibility for the transformation of schools.”

Doxa Deo Langeberg het ‘n hart vir skole. Ons wil graag kinders, onderwysers, skoolhoofde asook leerlingleiers bedien en toerus met God se Woord. Ons wil sien dat ons gemeenskap se skole ‘n plek is waar God regeer en Sy naam verheerlik word.

Indien jy meer wil weet van hierdie bediening of betrokke raak kontak gerus vir Fernanda Castle by [email protected] of 021 987 1275

Besoek gerus die facebook page vir nuutse nuus:

https://www.facebook.com/groups/535667566461292/

Hospitaal Bediening

Indien jy weet van iemand wat in die hospitaal  is en ondersteuning nodig het kontak gerus die kantoor by 021 987 1275 of stuur ‘n epos na [email protected]

Bags of Grace

Praat
Met
Ons

    Jou Naam (vereis)

    Jou E-Pos (vereis)

    Jou Telefoon

    Boodskap