Kindertoewyding


HOEKOM TOEWYDING?

Jou kind is vir die Here, vir jou as ouer en vir ons by Langeberg so kosbaar. Ons het gekies om ‘n spesiale kindertoewydingsdiens vir ons kinders te hê. Hierdie diens is ‘n geleentheid wat ons saam met vriende en familie geniet en tyd maak om ons kinders aan die Here toe te wy.

As jy jou kind wil deel maak van ons volgende geleentheid, wil ons jou nooi om deel te wees van ons kindertoewydings gesprek waar jy meer inligting oor toewyding kan ontvang.

Jesus sê in Markus 10:14-16: “Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God. Voorwaar Ek sê vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos ‘n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.”  En Hy het sy arms om hulle geslaan, sy hande op hulle gelê en hulle geseën.

Ons sien uit om die spesiale dag saam met julle te deel.

Kontak Informasie

KINDERTOEWYDING GESPREK

Lenrou Jacobs

[email protected]

Kontak gerus vir Danelle Ellis by [email protected] vir meer inligting of skakel die kantoor by 021 987 1275

Praat met Ons