Wie: Sangers en Musikante
Oefentye

 

 

Donderdagaande 19:00-21:00

 

 

Dien: Dien by Sondag dienste en Events
Kontak: Garth Langeveld – [email protected]
Get Connected: Kontak ons om ‘n afspraak vir ‘n oudisie te maak.
As jy die oudisie slaag, word jy dan deel van oefeninge op Donderdagaande.Daar sal ‘n een-tot-een gesprek wees. Na ‘n oefen periode van 6-8 weke sal jy op rooster ingedeel word vir bediening by ons dienste.

 

Tegnies

Wie: Klank, Multimedia, Beligting, Kamera en verhoog
Rol: Bied ondersteuning vir alle events en dienste en oefen saam met Aanbiddingspan op Donderdae en Sondae.
Oefentye: Donderdae aande 19:00 – 21:00
Dien: Dien by Sondag dienste en Events
Kontak: Drikus Botha – [email protected]

Garth Langeveld – [email protected]

Get Connected: Kontak ons en ons sal jou connect met die regte mense wat jou gaan help met opleiding indien nodig en verdere betrokkenheid.
Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap