SoulCare Afspraak

Neem asb kennis van die volgende:

  • Laat asb 3 ure toe vir ‘n afspraak.
  • Ons vra nie ‘n konsultasiefooi nie, maar jy is welkom om ‘n donasie vir die SoulCare bediening te gee by ons Inligtingstoonbank tydens een van ons Sondagdienste of d.m.v. EFT:
    • Doxa Deo Kameeldrift
    • ABSA Bank
    • Rekeningnr: 407 405 9077
    • Verwysing: SoulCare+Naam

Praat met Ons