Ons Young Adult bediening is ‘n groepering mense wat jonk ongetroud en jonk getroud is. Ons begeerte is om saam te groei in ons verhouding met die Here en in ons verhouding met mense wat uitgaan en ‘n verskil maak in hulle sosiale kringe.

Ons kom elke Woensdagaand 19:00 in Tent 1 bymekaar en ons groei deur worship, groep besprekings en lekker saamkuier met koffie. Daar is ook uitreik geleenthede, kampe en sosiale byeenkomste wat jy kan bywoon.

Vir meer inligting kontak Henning Kriel

Radiance

Radiance is ‘n unieke jaar-kursus vir jong vroue vanaf 19 tot 35 met die visie van “Reflecting my King!”
Vir meer info, kontak Erika de Beer

Discovery

Discovery is ‘n spesiale jaar-kursus vir manne vanaf 19 tot 45 hetsy ongetroud of getroud.
Vir meer inligting kontak Henning Kriel

.

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap