Dit is baie goeie nuus dat ons vanaf 1 Februarie weer in groepe van 50 bymekaar kan kom. Totdat meer mense ons Sondag Feesdienste kan bywoon en ons weer by die kampus bymekaar mag kom, hou ons nog steeds aanlyn kerk.

Op 7 Februarie begin ons met ‘n nuwe reeks – EXIBIT HIS GLORY – en dit lê ons na aan die hart dat die boodskap soveel mense as moontlik bereik. Deel asseblief elke preek met ander wanneer jy dit gekyk het.

As deel van die reeks gaan ons ook daagliks op YouVersion die 21-dag leesprogram Faith-Love-Hope deel. Skakel in en neem deel hieraan op een van die volgende maniere:

▪︎Volg op YouVersion: https://www.bible.com/en/reading-plans/12938

▪︎Sluit by die WhatsApp-groep aan en kry die dagstukkie so. https://chat.whatsapp.com/JxucX6FskJiAYmNNbJA3KF

▪︎Jy kan ook vir jou kind elke dag ‘n dagstukkie kry op hierdie WhatsApp-groep:

https://chat.whatsapp.com/InTVLi9hFIqIZzTOmJwrDx

Die dagstukkies word vanaf 8 Februarie gedeel.

Book your tickets