Müller Crauwcamp - 29 August 2021

FOLLOW week 3

In week drie van ons Follow reeks, kom lê ons 'n fundamentele begrip neer rondom hoe die Here met ons praat. Ons deel ook raad vir die praktiese toepassing daarvan, sodat jy self die Here se stem in jou lewe sal ervaar!

Vanuit Reeks: "FOLLOW"

Meer van "FOLLOW"

Powered by Series Engine

Praat met Ons