Wie: | Sangers en Musikante |
Oefentye Sangers:
Oefentye Musikante: |
Donderdagaande 18:00 – 21:00 (Verpligtend)
Donderdagaande 19:00 – 21:00 (Verpligtend) |
Dien: | Dien by Sondag dienste en Events |
Kontak: | Lean Buys |
Get Connected: | Kontak ons om ‘n afspraak vir ‘n oudisie te maak. As jy die oudisie slaag, word jy dan deel van oefeninge op Donderdagaande. Daar sal ‘n een-tot-een gesprek wees. Na ‘n oefenperiode van 6-8 weke sal jy op rooster ingedeel word vir bediening by ons dienste. |
Tegnies
Wie: | Klank, multimedia, beligting, kamera en verhoog |
Rol: | Bied ondersteuning vir alle events en dienste en oefen saam met Aanbiddingspan op Donderdae en Sondae. |
Oefentye: | Donderdagaande 19:00 – 21:00 (Verpligtend) |
Dien: | Dien by Sondag dienste en Events |
Kontak: | Lean Buys |
Get Connected: | Kontak ons en ons sal jou connect met die regte mense wat jou gaan help met opleiding indien nodig. |