Doxa Deo Helderberg se Aanddiens bediening in Stellenbosch is ‘n energieke gemeenskap met ‘n passsie vir God, ‘n liefde vir mense en ‘n missie om ons stad te verander!

Ons ontmoet Sondagoggend om 09:00 en Sondagaand 18:30 by Drostdy Teater, Stellenbosch.

Jy kan ook inskakel by ons Life Groups wat weeksaande ontmoet. Hier spandeer ons saam tyd in die Woord, Aanbidding en Gebed. Almal is welkom!

Ons reël ook ander byeenkomste soos socials, opleiding en uitreike. Besoek ons Facebook bladsy “Doxa Deo Stellenbosch” vir meer info oor die gebeure of volg ons op Instagram “doxadeo_stellenbosch“.

Vir verdere navrae kontak Johan Terblanche by [email protected] of 084 671 4991.

Kom skakel NOU in!