All Booked All Booked All Booked 2341 Ek is VERLOOF…Wat Nou? https://www.doxadeo.org/helderberg/event/ek-is-verloof-wat-nou/?event_date=2019-09-13&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-09-13

Ek is VERLOOF…Wat Nou?


  • R500 Ons is VERLOOF..Wat Nou?
Register 2019-09-13 18:30 2019-09-13 13:00 Africa/Johannesburg Ek is VERLOOF…Wat Nou? Is jy verloof? Beplan jy om binnekort verloof te raak? Wat kan mens verwag? Hierdie kurses, wat oor twee dae loop, gaan presies hierdie vraag beantwoord. Dit sluit onderwerpe soos: * Rolverdeling van man en vrou * Konflikhantering * Kommunikasie en GROOT pret in! Jy wil dit nie mis nie! Teen slegs R500 per paartjie, etes en materiaal ingesluit. Kontak gerus vir Barko Engelbrecht 073 209 5588 vir verdere inligting. Cnr Alexander St &, Bird St, Stellenbosch, 7599, South Africa [email protected]

Is jy verloof?
Beplan jy om binnekort verloof te raak?

Wat kan mens verwag?
Hierdie kurses, wat oor twee dae loop, gaan presies hierdie vraag beantwoord.

Dit sluit onderwerpe soos:
* Rolverdeling van man en vrou
* Konflikhantering
* Kommunikasie
en GROOT pret in!

Jy wil dit nie mis nie!
Teen slegs R500 per paartjie, etes en materiaal ingesluit.

Kontak gerus vir Barko Engelbrecht
073 209 5588
vir verdere inligting.