All Booked All Booked All Booked 2012 Cherish #reboot Damesontbyt https://www.doxadeo.org/helderberg/event/cherish-reboot-damesontbyt/?event_date=2019-02-23&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-02-23

Cherish #reboot Damesontbyt


2019-02-23 09:00 2019-02-23 11:00 Africa/Johannesburg Cherish #reboot Damesontbyt Aandag, alle dames! Voel jy of jou lewe soms te vol raak en jy te veel "tabs" gelyktydig oop is. Miskien is dit tyd "Ctrl" -  "Alt" -  "Del ete!' Kom #reboot saam met ons oor 'n heerlike ontbyt, Saterdag 23 Februarie 2019 van 09:00 tot 11:00 by die NG Hottentot Holland se Kerksaal! Kaartjies slegs beskikbaa by Info toonbank. Vir enige navrae, skakel gerus vir Antoinet Viviers by 084 902 4273. Somerset West, Cape Town, South Africa [email protected]

Aandag, alle dames! Voel jy of jou lewe soms te vol raak en jy te veel “tabs” gelyktydig oop is. Miskien is dit tyd “Ctrl” –  “Alt” –  “Del ete!’ Kom #reboot saam met ons oor ‘n heerlike ontbyt, Saterdag 23 Februarie 2019 van 09:00 tot 11:00 by die NG Hottentot Holland se Kerksaal!

Kaartjies slegs beskikbaa by Info toonbank. Vir enige navrae, skakel gerus vir Antoinet Viviers by 084 902 4273.