Wie: | Sangers en Musikante |
Wat: | Sing en/of speel instrument vir alle events en dienste en oefen saam as Aanbiddingspan op Donderdae en Sondae. |
Waar: | By Sondagdienste en Events |
Wanneer: | Donderdagaande 19:00 – 21:00 (Verpligtend) |
Hoe: | Kontak gerus vir Francois Boyce – [email protected] om ‘n afspraak te maak vir ‘n oudisie. As jy die oudisie slaag, word jy deel van oefeninge op Donderdagaande. Daar sal ook ‘n een-tot-een gesprek wees. Na ‘n oefen periode van 6-8 weke sal jy op rooster ingedeel word, vir bediening by ons dienste. |
Tegnies
Wie: | Klank, Multimedia, Beligting, Kamera en verhoog |
Wat: | Bied ondersteuning vir alle events en dienste en oefen saam met Aanbiddingspan op Donderdae en Sondae. |
Waar: | By Sondagdienste en Events |
Wanneer: | Donderdagaande 19:00 – 21:00 (Commitment is valued) |
Hoe: | Kontak gerus vir Francois Boyce – [email protected] |