40 Dae in die Woord Dagstukke om na te luister

As deel van ons “40 Dae in die Woord” reeks wil ons jou uitnooi om daagliks na ‘n kort boodskap te luister.

Kies die blokkie met die “Dag nommer” waarna jy wil luister.

Jy is meer as welkom om te “Comment” of om die skakels te “Share” met ander.