Jong Volwassenes

Daar was nog altyd ‘n groot verskil tussen ‘n jeug aand en ‘n Sondag byeenkoms en die verskil het al veroorsaak dat baie mense voel hulle “behoort” nie regtig nie.

Almal en alles wat hulle van kerk geken het in jeug is nou weg en Sondae is net te vreemd. Ons jong volwassenes sien die belangrikheid van goeie onderrig, sterk verhoudinge, goeie geselkap en skep daarom ‘n plek waar jy deel  hierin kan hê.

Maandae aande moet in jou as jongvolwassene se kalender ingeskryf word! 

As jy klaar is met skool en graag saam met mense jou ouderdom wil kuier Of dalk ‘n groep soek met wie jy jou reis en jou lewe kan deel. Die is die plek vir jou!

Kontak Informasie

Marius Vermaak

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Marius Vermaak: [email protected]

Praat met Ons