Ons diens by Brymore  fokus op unieke en relevante onderwerpe wat betrekking het tot die studentelewe, geestelikke uitdagings en ook hoe om Jesus prakties uit te leef tussen jou vriende. Hier kuier hul na die diens tot laat in die aand om ‘n lekker koppie koffie. Ons diens begin om 18:00, maar jy is welkom om van 17:30 al ‘n draai te kom maak vir goeie koffie en vriendskap.

Selgroepe

Daar is ‘n paar selgroepe (ouens en meisies gemeng) waar jy kan inskakel en verder jou verhouding met die Here kan verdiep, asook om vriende te leer ken wat die pad saam met jou stap.

Kontak luwellen.wenaar[email protected]

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap