Rope is ‘n bediening waar ons passie vir mense uitdrukking vind. Rope het verskillende punte oor die stad. Ons as gemeente neem verantwoordelikheid vir een van die punte in Noordeinde. Ons gee  weekliks by die 1000 mense kos en bedien hulle met Woord.  As gemeente neem ons die verantwoordelikheid om mense te bedien met klere, kos, woord, liefde en aanvaarding. Ons skep ‘n omgewing waar mense weer hoop in Christus kan kry.

Indien jy betrokke wil raak by Rope kontak gerus vir Yolande Botha 041 360 8941

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap