Die nasionale lockdown het daartoe gelei dat talle mense honger lei. Terselfdertyd is baie van ons geseënd om steeds ‘n inkomste te verdien. Hope Port Elizabeth is geskep om u in staat te stel om die voedselnood in Port Elizabeth te help aanspreek.
Vir slegs ‘n R100 kan jy een persoon voed vir ‘n week. Indien jy wil help om die nood aan te spreek in Port Elizabeth kan jy ‘n lysie van items hieronder kry.