All Booked All Booked All Booked 1975 Sondag Diens Saamkyk Geleentheid https://www.doxadeo.org/framesby/event/street-store/?event_date=2020-08-02&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2020-08-02

Sondag Diens Saamkyk Geleentheid


Register 2020-08-02 08:30 2020-08-02 09:30 UTC Sondag Diens Saamkyk Geleentheid Framesby Familie! Na 'n lang tyd van afsondering kan ons uiteindelik weer mekaar (sonder 'n rekenaarskerm, maar op 'n veilige afstand) in die oë kyk! Ons wil jou nooi om eerskomende Sondag oggend die diens saam met ons hier by Brymore te kom kyk. Kontak asb die kerkantoor of volg die skakel om jou plek te bespreek aangesien ons net 50 mense kan akkommodeer. https://forms.gle/hLHHYUfcAAQJ1HX79 Sien jou en jou masker Sondag oggend! 26 Benmore Ave, Brymore, Port Elizabeth, 6025, South Africa [email protected]
Framesby Familie!
Na ‘n lang tyd van afsondering kan ons uiteindelik weer mekaar (sonder ‘n rekenaarskerm, maar op ‘n veilige afstand) in die oë kyk!
Ons wil jou nooi om eerskomende Sondag oggend die diens saam met ons hier by Brymore te kom kyk.
Kontak asb die kerkantoor of volg die skakel om jou plek te bespreek aangesien ons net 50 mense kan akkommodeer.
https://forms.gle/hLHHYUfcAAQJ1HX79
Sien jou en jou masker Sondag oggend!