All Booked All Booked All Booked 1977 Wat Bly Oor? https://www.doxadeo.org/framesby/event/movement-manne-kamp/?event_date=2020-08-02&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2020-08-02

Wat Bly Oor?


Register 2020-08-02 18:00 2020-08-02 19:15 UTC Wat Bly Oor? Moenie eerskomende Sondagaand die laaste gesprek in ons reeks, 'n Reis deur Openbaring, misloop nie! Marthinus Steffen het oor die laaste 3 weke met ons gesels oor "Is hierdie die einde van die wêreld", "Die wegraping" en "Die anti-chris". Sondagaand sluit ons af met die tema, "So wat bly oor..." As jy enige van die vorige sessies gemis het of dalk weer wil gaan luister kan jy so doen op ons Youtube kanaal: Doxa Deo Framesby. Gaan registreer by https://doxadeocape.churchsuite.co.uk/events/pc1r4oah om die zoom kode te kry of skakel by ons in, Sondagaand 18:00 live op Facebook. [email protected]

Moenie eerskomende Sondagaand die laaste gesprek in ons reeks, ‘n Reis deur Openbaring, misloop nie!

Marthinus Steffen het oor die laaste 3 weke met ons gesels oor “Is hierdie die einde van die wêreld”, “Die wegraping” en “Die anti-chris”. Sondagaand sluit ons af met die tema, “So wat bly oor…”

As jy enige van die vorige sessies gemis het of dalk weer wil gaan luister kan jy so doen op ons Youtube kanaal: Doxa Deo Framesby.

Gaan registreer by https://doxadeocape.churchsuite.co.uk/events/pc1r4oah
om die zoom kode te kry of skakel by ons in, Sondagaand 18:00 live op Facebook.