All Booked All Booked All Booked 1738 In Die Blokke – Quest https://www.doxadeo.org/fichardtpark/event/in-die-blokke-quest/?event_date=2019-05-17&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-05-17

In Die Blokke – Quest


2019-05-17 06:00 2019-05-17 07:00 Africa/Johannesburg In Die Blokke – Quest

Manne! Van 12 April af spring ons weg met ‘n baie opwindende reeks wat gerig is op jou as man! The Quest for Authentic Manhood het al miljoene mans regoor die wêreld se lewens aangeraak en nou is dit jou beurt! Kom skakel vir 6 weke op Vrydagoggende tussen 06h00 en 07h00 by In die Blokke by een van ons groepe in en groei saam met ander mans terwyl ons man wees aan die hand van die evangelie ontdek. Registreer op Church Suite of op Vrydag 5 April by ons eerste In die Blokke geleentheid vir die kwartaal. R100 per persoon vir die kursusmateriaal.

Van Iddekinge Ave, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, South Africa

Manne! Van 12 April af spring ons weg met ‘n baie opwindende reeks wat gerig is op jou as man!
The Quest for Authentic Manhood het al miljoene mans regoor die wêreld se lewens aangeraak en nou is dit jou beurt!
Kom skakel vir 6 weke op Vrydagoggende tussen 06h00 en 07h00 by In die Blokke by een van ons groepe in en groei saam met ander mans terwyl ons man wees aan die hand van die evangelie ontdek.

Registreer op Church Suite of op Vrydag 5 April by ons eerste In die Blokke geleentheid vir die kwartaal.
R100 per persoon vir die kursusmateriaal.