All Booked All Booked All Booked 1734 Huweliksbelegging https://www.doxadeo.org/fichardtpark/event/huweliksbelegging/?event_date=2019-04-05&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-04-05

Huweliksbelegging


2019-04-05 18:00 2019-04-05 21:00 Africa/Johannesburg Huweliksbelegging

Die huwelik is ‘n wonderlike, lewenslange verhouding. En, soos alles wat kosbaar is, moet dit mooi opgepas word. En daarom gaan ons as getroudes die naweek van 5 en 6 April weer diep in mekaar se oë kyk en saam aan ons huwelik bou. ‘n Bekende erpaar van Bloemfontein met jare se ervaring in huweliksbelegging, Willem en Carin Lategan, kom ons Vrydagaand en Sateroggend 5 en 6 April bedien. Bespreek asb jou plek by die info desk of op Church Suite as jy wil deel wees van hierdie belegginstyd. DATUM EN TYD: Vrydagaand  |  5 April 18h00 vir 18h30 tot 21h00 Saterdag       |  6 April 09h00 tot 12h30 PLEK: Doxa Deo Fichartpark KOSTE: R250 per paar (Koste sluit ‘n gratis cuppaccino en ligte verversings Vrydagaand en Saterdagoggend in)

29 Van Iddekinge Ave, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, South Africa

Die huwelik is ‘n wonderlike, lewenslange verhouding. En, soos alles wat kosbaar is, moet dit mooi opgepas word.
En daarom gaan ons as getroudes die naweek van 5 en 6 April weer diep in mekaar se oë kyk en saam aan ons huwelik bou.

‘n Bekende erpaar van Bloemfontein met jare se ervaring in huweliksbelegging, Willem en Carin Lategan,
kom ons Vrydagaand en Sateroggend 5 en 6 April bedien.

Bespreek asb jou plek by die info desk of op Church Suite as jy wil deel wees van hierdie belegginstyd.

DATUM EN TYD:
Vrydagaand  |  5 April 18h00 vir 18h30 tot 21h00
Saterdag       |  6 April 09h00 tot 12h30

PLEK: Doxa Deo Fichartpark

KOSTE: R250 per paar
(Koste sluit ‘n gratis cuppaccino en ligte verversings Vrydagaand en Saterdagoggend in)