All Booked All Booked All Booked 1693 Doop 09h30 – oggenddiens https://www.doxadeo.org/fichardtpark/event/doop-09h30-oggend-diens/?event_date=2019-03-03&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-03-03

Doop 09h30 – oggenddiens


2019-03-03 09:30 2019-03-03 11:00 Africa/Johannesburg Doop 09h30 – oggenddiens

Die waterdoop van ‘n gelowige is die eerste stap van gehoorsaamheid vir ‘n persoon wat sy of haar lewe aan Jesus Christus oorgegee het. As jy ‘n volgeling van Jesus is en jy is nog nie gedoop nie, wil ons jou aanspoor om tot hierdie stap van gehoorsaamheid aan Hom oor te gaan. Registreer asseblief by die inligtingstoonbank of op Church Suite vir ons volgende doopgeleentheid – Sondag 10 Maart

Die waterdoop van ‘n gelowige is die eerste stap van gehoorsaamheid vir ‘n persoon wat sy of haar lewe aan Jesus Christus oorgegee het.
As jy ‘n volgeling van Jesus is en jy is nog nie gedoop nie, wil ons jou aanspoor om tot hierdie stap van gehoorsaamheid aan Hom oor te gaan. Registreer asseblief by die inligtingstoonbank of op Church Suite vir ons volgende doopgeleentheid – Sondag 10 Maart