All Booked All Booked All Booked 2115 Cherish – Blessed to be a Blessing https://www.doxadeo.org/fichardtpark/event/cherish-blessed-to-be-a-blessing/?event_date=2019-11-16&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-11-16

Cherish – Blessed to be a Blessing


2019-11-16 09:00 2019-11-16 11:00 Africa/Johannesburg Cherish – Blessed to be a Blessing

Dames! Kom sluit op 16 November die jaar gepas af met ‘n oggend van terug kyk op ‘n geseënde jaar. Ons gaan vir die Here dankie se vir alles uit sy hand – elke groeigeleentheid, elke ontbering en elke oorwinning. Ons gaan mekaar waardeer en opbou en dit alles natuurlik terwyl ons lekker eet en kuier! 16 November | Doxa Deo Fichardtpark | 09h30 R50 per persoon | Registreer aanlyn HIER of by die Cherish tafel op ‘n Sondag.

29 Van Iddekinge Ave, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, South Africa

Dames! Kom sluit op 16 November die jaar gepas af met ‘n oggend van terug kyk op ‘n geseënde jaar. Ons gaan vir die Here dankie se vir alles uit sy hand – elke groeigeleentheid, elke ontbering en elke oorwinning.

Ons gaan mekaar waardeer en opbou en dit alles natuurlik terwyl ons lekker eet en kuier!

16 November | Doxa Deo Fichardtpark | 09h30
R50 per persoon | Registreer aanlyn HIER of by die Cherish tafel op ‘n Sondag.