All Booked All Booked All Booked 1700 Babatoewyding – Oggenddiens https://www.doxadeo.org/fichardtpark/event/babatoewyding-oggend-diens/?event_date=2019-02-24&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-02-24

Babatoewyding – Oggenddiens


2019-02-24 18:00 2019-02-24 20:00 Africa/Johannesburg Babatoewyding – Oggenddiens

As ‘n gemeente glo ons dat babatoewyding ‘n wonderlike oomblik is waar ouers die geleentheid kry om publiek te onderneem om hul kinders so groot te maak dat hulle Christus en sy Woord sal ken. Babatoewying vind plaas Sondag die 24ste Februarie. As jy jou baba aan die Here wil toewy, registreer asseblief by die inligtingstoonbank of op Church Suite. Neem asseblief ook kennis van die verpligte gesprek oor babatoewyding wat op die Dinsdag plaasvind wat die Sondagdiens voorafgaan.

As ‘n gemeente glo ons dat babatoewyding ‘n wonderlike oomblik is waar ouers die geleentheid kry om publiek te onderneem om hul kinders so groot te maak dat hulle Christus en sy Woord sal ken.
Babatoewying vind plaas Sondag die 24ste Februarie.
As jy jou baba aan die Here wil toewy, registreer asseblief by die inligtingstoonbank of op Church Suite.
Neem asseblief ook kennis van die verpligte gesprek oor babatoewyding wat op die Dinsdag plaasvind wat die Sondagdiens voorafgaan.