Kinderbediening | ON-SITE

Neem kennis dat ons weer begin het met kinderbediening as deel van ons Sondag-samekomste.
Sien julle Sondag!

Vir meer inligting – Elri Kuhn | [email protected] / 072 025 3566

Kinderbediening | ONLINE

INDIEN jou kind nie ‘n Sondagdiens kan bywoon nie wil ons verkskeie hulpbronne aan jou beskikbaar maak sodat jy nogsteeds ‘n lessie saam met jou kind kan kyk of self ‘n lessie kan fasiliteer. Voorskool tot Graad 7 || Afrikaans + Engels