Ons is opgewonde saam met jou vir hierdie nuwe fase in jou lewe.  Verskeie van ons pastore is beskikbaar vir jou troue.  Ons beste wense vir die beplanning van jou groot dag.

Ons gewilde verlowingskursus is ‘n moet vir enige iemand wat verloof is of binnekort verloof raak.

Die volgende onderwerpe word tydens die kursus behandel: kommunikasie, persoonlikheidsprofiele, konflikhantering,  “love languages”, finansies, seks, en skoonfamilie.

Vir meer inligting, kontak [email protected] / 012 991 3883

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap