As jy Graad 8 – Graad 12 is en saam met ander die lewe wil ontdek, is FUSION die plek vir jou!

Ons skep ‘n plek waar jy jouself kan wees deur met ander tieners te “connect”, “fellowship” te hê en om mekaar te “challenge” om geestelik te groei.

Ons droom vir jou is om in ‘n gemaklike omgewing God te ontdek en sodoende jou toe te rus om die wêreld om jou te kan verander.

By FUSION word jy bedien met “worship” en met Woord wat vir jou relevant is – jy is geroep on buitengewone dinge te doen! FUSION vorm ‘n baie belangrike deel van Doxa Deo Oos en daarom behandel ons dieselfde temas as wat die volwassenes tydens die oggenddienste behandel, net op ‘n tiener-relevante vlak.

Ons kom Sondagoggende tydens dienste bymekaar asook Sondagaande om 17:30.

By Fusion word tieners nie net bedien nie.  Ons skep ook geleenthede vir tieners om hulle passies en talente te kom uitleef deur ander te bedien. 

Kontak ons gerus om by FUSION in te skakel:

William van der Berg

[email protected]

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap