Is jy `n tegniese raakvatter en/of tegnologiese genie? Het jy `n roeping en passie daarvoor, maar moet nog leer hoe als werk? Wil jy graag deel raak van ons Doxa Deo Faerieglen Produksie span? Wil jy graag leer hoe werk die ligte, klank, kameras of media van `n Produksie span? Ons belê graag in ons vennote en gee die nodige opleiding.

Ons streef daarna om ons Sondag feesdienservaring en -inhoud sowel as ons byeenkomste optimaal te kommunikeer, interaktief te maak asook beskikbaar te stel wyer as net tydens `n diens.

Plekke van betrokkenheid:

  • Produksiebestuur
  • Verfilming, kamerawerk en Redigering
  • Fotografie
  • Verhoogbestuur
  • Klank meng
  • Beligtingsontwerp en operateur
  • Media & lirieke operateur
  • Aanlyn moderator

Liesl Marx-Davel

[email protected]

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap