SOLO is ‘n omgewing waar enkelpersone wat voluit vir die Here leef saam lewe kan deel. Ons spandeer tyd saam op geestelike en op sosiale vlak om ons passie vir God, medegelowiges en die gemeenskap uit te leef. As heel mense streef ons daarna om ‘n verskil te maak.

Ons bied die volgende geleenthede aan:
• Kleingroepe: Groepe elk met sy eie karakter waar jy geestelik kan groei saam met ander enkellopendes.
• Sosiale geleenthede: Word deel van ‘n aktiewe sosiale lewe waar jy nuwe vriendskappe kan smee in ‘n veilige omgewing.
• Kursusse: Hier word ons gesond en groei ons saam in menswees. Kom leer wat dit is om ENKEL en HEEL te wees.

Kontak Zabeth de Beer vir meer inligting

[email protected]

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap