Doxa Deo Oos Kampus het in Nellmapius die geleentheid en platvorm om uitdrukking te gee aan Stadtransformasie in en deur ons vennootskap met AFM Living Waters.

Bemagtiging in hierdie arena vind huidiglik plaas in verskeie areas oa basiese kinderopvoeding en landbouvaardighede. Ons is in die proses om die gemeenskap verder te bemagtig met lewensvaardighede in samewerking met POPUP.

Ons verleen ook onmiddelike hulp aan die gemeenskap met voorsiening van
basiese behoeftes soos kos en klere.

Vir meer inligting, kontak [email protected] / 012 991 3883

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap