“…that we may present every man complete in Christ.” (Col 1:28 NKJV)

As mans is ons passievol om ‘n blywende verskil in ons huisgesinne, gemeenskap en stad teweeg te bring. Ons begeer om op alle terreine mans na God se hart te wees.

Van die geleenthede wat ons aanbied:
MoveMENt: Mans het Goddelike vriende en mentors nodig. Ons kuier Donderdae oggende vanaf 5:45 – 7:00 saam by Doxa Deo Faerie Glen om mekaar aan te spoor en te bemoedig.
Manne Aande: Sprekers praat op die man af oor onderwerpe wat ons na aan die hart lê. Ons maak tyd vir aanbidding, Woord, kuier en leer mekaar beter ken.
Manne Kamp: ‘n Geleentheid om vir ‘n paar dae tot stilstand te kom en te hoor wat op die Here se hart is vir jou. Kom “connect” met ander mans om ‘n vuur met die geur van braaivleis.
Uitreik Geleenthede: Ons leef nie net vir onsself, maar vir die groter gemeenskap.

Vir meer inligting, kontak:

Etienne Trollope

[email protected]

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap