Jou kinders is vir ons van groot waarde! Kleuters, peuters of laerskool kinders – ons wil hulle graag deelmaak van ons KIDS bediening.

Die kinders is tydens al drie dienste in verskeie kindervriendelike lokale doenig.

Jou kinders kry blootstelling aan Geesvervulde aanbidding en ‘n interaktiewe les wat op hul ouderdoms- en ontwikkelingsvlak aangebied word. Deur hierdie belewenis leer hulle van ’n jong ouderdom van Jesus se liefde vir hulle.

Die KIDS bediening bestaan uit:
Peuters & Kleuters (2-5jr) | Kids (Gr 1-5) | Kids GLUE (Gr 6-7)

Vir meer inligting of om by die KIDS bediening betrokke te raak, kontak:

[email protected]

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap