Ons nooi jou uit om deel te word van ‘n beweging waar jou lewe, talente, en geloof ‘n bydrae maak tot ‘n gesonder stad. Ontdek opregte geloof in die Here. Groei in liefde vir mense. Leef ‘n lewe wat tel.

Ons bestaan uit enkellopendes  (studente of jong werkendes) en getroude paartjies (sonder kinders)  tussen die ouderdom van 20 en 35. Daar is verskeie “connect” geleenthede deur die loop van die jaar soos kleingroepe, piekniek – en aanbiddings geleenthede.

Jy kan ons feesdienste bywoon waar ons as groter Jong Volwassenes groepe bymekaar kom.

Vir meer inligting, kontak:

Etienne Trollope

[email protected]

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap