Heneka Haven is ‘n huis vir hawelose babas met spesiale behoeftes. Ons doel is om seker te maak dat ons ‘n verskil in elke baba se lewenskwaliteit maak deur ‘n liefdevolle, veilige huis vir hulle te skep waar God se liefde regeer. Hierdie babas het fisiese gestremdhede wat wissel tussen onder andere blindheid, doofheid,epilepsie, outisme en HIV.

Jy kan op verskeie areas by Heneka Haven betrokke raak, deur die kinders te besoek, deur dienste te lewer, (byvoorbeeld fisioterapie en arbeidterapie) deur skenkings te maak, (vir behoeftes soos doeke) of deur ‘n baba se mediesefonds kostes per maand te borg.

Kontak ons by [email protected] / 012 991 3883  vir meer inligting.

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap