Om jou hart vir die Here te gee is ‘n ongelooflike oomblik in enige mens se lewe. Ons is saam met jou bly dat jy hierdie keuse gemaak het. Ons sal graag die pad van groei in jou geestelike lewe saam met jou wil stap.

Stap 1
Maak kontak met ons deur hier te kliek of skakel die kantoor 012 991 3883.

Stap 2
Ons sal jou kontak vir ‘n lekker koppie koffie en ‘n gesprek oor hierdie spesiale oomblik.

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap