All Booked All Booked All Booked 2948 MoveMENt manne oggend https://www.doxadeo.org/faerieglen/event/movement-manne-oggende-2/?event_date=2019-01-17&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-01-17

MoveMENt manne oggend


2019-01-17 05:45 2019-01-17 07:00 Africa/Johannesburg MoveMENt manne oggend

“…that we may present every man complete in Christ.” (Col 1:28 NKJV) As mans is ons passievol om ‘n blywende verskil in ons huisgesinne, gemeenskap en stad teweeg te bring. Ons begeer om op alle terreine mans na God se hart te wees. Van die geleenthede wat ons aanbied: • MoveMENt: Mans het Goddelike vriende en mentors nodig. Ons kuier Donderdae oggende vanaf 5:45 – 7:00 saam by Doxa Deo Faerie Glen in Connect Cafe om mekaar aan te spoor en te bemoedig. [email protected]

“…that we may present every man complete in Christ.” (Col 1:28 NKJV)

As mans is ons passievol om ‘n blywende verskil in ons huisgesinne, gemeenskap en stad teweeg te bring. Ons begeer om op alle terreine mans na God se hart te wees.

Van die geleenthede wat ons aanbied:
• MoveMENt: Mans het Goddelike vriende en mentors nodig. Ons kuier Donderdae oggende vanaf 5:45 – 7:00 saam by Doxa Deo Faerie Glen in Connect Cafe om mekaar aan te spoor en te bemoedig.

[email protected]