All Booked All Booked All Booked 2961 Kindertoewyding – 20 Jan https://www.doxadeo.org/faerieglen/event/kindertoewyding-20-jan/?event_date=2019-01-20&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-01-20

Kindertoewyding – 20 Jan


Registreer 2019-01-20 08:00 2019-01-20 11:30 Africa/Johannesburg Kindertoewyding – 20 Jan

Kindertoewyding ouergesprek 1:      13 Jan 16h00 (albei ouers) Kindertoewyding ouergesprek 2:      17 Jan 19h00 (slegs pa’s) Kindertoewyding:                                20 Jan 2019 ”Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle.” (Mark 10:14) Dis vir ons ‘n groot voorreg om deel van jou kind se kindertoewyding te wees en ons wil die geleentheid vir jou so spesiaal moontlik maak. Vul asb ‘n aansoekvorm in of voltooi die aanlynregistrasie. Daar is ongelukkig beperkte plek per Kindertoewyding beskikbaar. Ons volg ‘n spesiale proses om die dag vir ouers en kinders spesiaal te maak. Ons vra ‘n paar vennote om vooraf saam met ons te bid vir die kinders en vir hulle Woord te kry wat ons met u deel op die Sondag. Registreer dus asb vroegtydig sodat ons genoeg tyd het om die voorbereidings te doen. NB: Registreer asb by [email protected] / 012 9913883 Registreer hier!

Kindertoewyding ouergesprek 1:      13 Jan 16h00 (albei ouers)
Kindertoewyding ouergesprek 2:      17 Jan 19h00 (slegs pa’s)

Kindertoewyding:                                20 Jan 2019

”Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle.” (Mark 10:14)

Dis vir ons ‘n groot voorreg om deel van jou kind se kindertoewyding te wees en ons wil die geleentheid vir jou so spesiaal moontlik maak.

Vul asb ‘n aansoekvorm in of voltooi die aanlynregistrasie. Daar is ongelukkig beperkte plek per Kindertoewyding beskikbaar.

Ons volg ‘n spesiale proses om die dag vir ouers en kinders spesiaal te maak. Ons vra ‘n paar vennote om vooraf saam met ons te bid vir die kinders en vir hulle Woord te kry wat ons met u deel op die Sondag. Registreer dus asb vroegtydig sodat ons genoeg tyd het om die voorbereidings te doen.

NB: Registreer asb by [email protected] / 012 9913883

Registreer hier!