All Booked All Booked All Booked 2213 Cherish Word – Vroue Oggend https://www.doxadeo.org/faerieglen/event/cherish-word-9/?event_date=2019-03-21&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-03-21

Cherish Word – Vroue Oggend


2019-03-21 08:00 2019-03-21 09:00 Africa/Johannesburg Cherish Word – Vroue Oggend

“God chose you out of all the people on Earth as His cherished personal treasure.” (Deuteronomy 14:2) Cherish is ons vrouebediening eie aan Doxa Deo en ons wil jou graag uitnooi om by ons aan te sluit. Cherish Word – Donderdae (8vm – 9vm). Kom loer in en word deel van ‘n fenomenale groep vriendinne wat die woord ‘n prioriteit maak. Ons kuier saam in die vertrek net agter die infotoonbank in die ouditorium. Daar is iets vir elke stunning vrou by Cherish. Dit is ons begeerte: * dat elke vrou geïnspireer sal word; * dat vroue bemagtig sal word om geestelik en emosioneel te kan groei; * dat elke vrou sal besef dat die Here haar koester en baie lief het; en * dat sy saam met ‘n klomp vriendinne, pret, vriendskap en vreugde sal beleef! Daar is ook verskeie vroue groepe wat jou belange en behoeftes aanspreek waarby jy kan inskakel. Kontak gerus vir Carol-Anne van Loggerenberg vir meer inligting: [email protected]

“God chose you out of all the people on Earth as His cherished personal treasure.” (Deuteronomy 14:2)

Cherish is ons vrouebediening eie aan Doxa Deo en ons wil jou graag uitnooi om by ons aan te sluit.

Cherish Word – Donderdae (8vm – 9vm). Kom loer in en word deel van ‘n fenomenale groep vriendinne wat die woord ‘n prioriteit maak. Ons kuier saam in die vertrek net agter die infotoonbank in die ouditorium.

Daar is iets vir elke stunning vrou by Cherish. Dit is ons begeerte:

* dat elke vrou geïnspireer sal word;
* dat vroue bemagtig sal word om geestelik en emosioneel te kan groei;
* dat elke vrou sal besef dat die Here haar koester en baie lief het; en
* dat sy saam met ‘n klomp vriendinne, pret, vriendskap en vreugde sal beleef!

Daar is ook verskeie vroue groepe wat jou belange en behoeftes aanspreek waarby jy kan inskakel.

Kontak gerus vir Carol-Anne van Loggerenberg vir meer inligting:

[email protected]