In Durbavnville Kampus staan ons manne bediening bekend as “Movement”. Ons skep gereeld ‘n geleentheid vir manne om deur die woord te ontdek wat die grootheid van God se storie in ons lewens kan wees. Kom vind uit wie jy in God se oë is en waartoe jy instaat is. Ons nooi alle manne om saam met ons te kom kuier by Movement.

Kontak Rian Nel @ 084 838 3026 / [email protected]